Lize Beekman - 'n Sonneblom Uit Bethlehem (Key: OR Fmaj)
Title: 'n Sonneblom Uit Bethlehem
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lize Beekman
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Nog 'n somerson Kersfees
Want die Koningskind verjaar
Ek skryf vir jou uit die noorde
Ek sal die posduif vra
Sal hy gaan draai in die suide
By die berg en die see
En daar waar my liefde
Kaalvoet loop
Die nota vir jou gee
Ek bring vir jou 'n sonneblom uit Betlehem
Ek gee dit water op Bloemfontein
Uit Hanover bring ek kappertjiesaad
Uit die tuin van Nr. 3 Darlingstraat
En Hanepoot druiwe uit die Paarlvallei
Nog ‘n somerson Kersfees
Want die Koningskind verjaar
Die suiderkruis my kompas
En ‘n eng’le koor ry saam
En my hart gesels langsaam
Oor die liefde en ek weet
Die herberg lê om die draai
Jy wag vir my by die see
Ek bring vir jou 'n sonneblom uit Betlehem
Ek gee dit water op Bloemfontein
Uit Hanover bring ek kappertjiesaad
Uit die tuin van Nr. 3 Darlingstraat
En Hanepoot druiwe uit die Paarlvallei
Composer: LIZE BEEKMAN (LBM)