top of page
Lollos - Die Polisieman (Key: OR Cmaj)

Lollos - Die Polisieman (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-02046
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Die Polisieman

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Lollos
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes

 

Een nul trippel een

Een nul trippel een

Dis maklik om dit te onthou

Kry die foon en maak net gou

 

Een nul trippel een

Een nul trippel een

Dis maklik om dit te onthou

Kry die foon en maak net gou

 

Hulle uniforms is blou, my ou

As jy hulle bel, maak hulle gou

Die Polisie, is wat ons hulle noem

As daar moeilikheid is wat gaan jy doen

 

Een nul trippel een

Een nul trippel een

Dis maklik om dit te onthou

Kry die foon en maak net gou

 

Een nul trippel een

Een nul trippel een

Dis maklik om dit te onthou

Kry die foon en maak net gou

 

Hulle ry 'n wa met ligte wat flits

Een-twee-drie hulle's daar in 'n blits

Die Polisie, is wat ons hulle noem

As daar moeilikheid is wat gaan jy doen

 

Een nul trippel een

Een nul trippel een

Dis maklik om dit te onthou

Kry die foon en maak net gou

 

Een nul trippel een

Een nul trippel een

Dis maklik om dit te onthou

Kry die foon en maak net gou

 

Een nul trippel een

Een nul trippel een

Dis maklik om dit te onthou

Kry die foon en maak net gou

 

Een nul trippel een

Een nul trippel een

Dis maklik om dit te onthou

Kry die foon en maak net gou

Kry die foon en maak net gou

 

Composer: MINKI BURGER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page