top of page
Lollos - Die Vriendelike Dokter (Key: OR Amaj)

Lollos - Die Vriendelike Dokter (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-02047
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Die Vriendelike Dokter

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Lollos ft. Bongi Mthombeni
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes

 

Sê ahh

Jou keel lyk mooi

Loer in die oor

Oops, 'n bietjie rooi

Haal diep asem in

En asem uit

Jy's 'n bietjie siek

Dit is 'n feit

 

Probeer 'n bietjie hoes

Ai, jou longe lyk seer

Ek dink ek weet wat jou makeer

Kom ons neem jou koors

Voel hoe warm is jy

Tyd om bietjie in die bed te bly

Bed te bly

 

'n Appel 'n dag laat die dokter wag

Eet vars groente en onthou om te lag

Staan op en dans

Oefen jou balans

Onthou hande was

Gebruik elke liewe kans

 

Drink baie water want dit spoel alles skoon

En kieme sal glad nie in jou lyf wil woon

Staan op en dans

Oefen jou balans

Onthou hande was

Gebruik elke liewe kans

 

Ai, Lollos

Jy moet ook jou groente en vrugte eet

Dan sal jy nooit siek word nie

 

Sê ahh

Jou keel lyk mooi

Loer in die oor

Oops, 'n bietjie rooi

Haal diep asem in

En asem uit

Jy's 'n bietjie siek

Dit is 'n feit

 

Probeer 'n bietjie hoes

Ai jou longe lyk seer

Ek dink ek weet wat jou makeer

Kom ons neem jou koors

Voel hoe warm is jy

Tyd om bietjie in die bed te bly

 

Hier's vir jou 'n stropie

Jy moet dadelik in die bed klim

Luister vir jou Mamma

Luister vir jou Mamma

Een-twee-drie sal jou lyfie weer sterk word

Een-twee-drie is weer gesond

 

'n Appel 'n dag laat die dokter wag

Eet vars groente en onthou om te lag

Staan op en dans

Oefen jou balans

Onthou hande was

Gebruik elke liewe kans

 

Drink baie water want dit spoel alles skoon

En kieme sal glad nie in jou lyf wil woon

Staan op en dans

Oefen jou balans

Onthou hande was

Gebruik elke liewe kans

 

Composer: ELIZNA VERMEULEN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page