Manie Jackson - Loop Net Langs My Spore (Key: OR Amaj)
Title: Loop Net Langs My Spore
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Manie Jackson
Genre: South African; Special Occasion; Inspirational, Christian & Gospel; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Manie Jackson is 'n Afrikaanse Country Sanger en Liedjieskrywer. Hy is gebore op 30 Desember 1979 in Pretoria.
Lyrics: Yes
Die dag toe jou lig in my lewe gekom het
So klein en so sag, en my hart weer laat blom het
‘n Pa en sy dogter, wat meer kon ek vra, my kind
Daar op my knieë het ek Hom bedank vir die seën
Jou styf in my arms gehou en geweet
Dis verby met my, vir altyd verby
Deur die jare het ek my soms aan jou verwonder
Jou pragtige hart en jou skoonheid bewonder
Kabouters en feëtjies gejaag in die tuin, verstom
Want niks is so rein soos ‘n kind se liefde
Niks soos die klank van ‘n stem en ek sien dit
Steeds vandag ja, steeds vandag
Loop net langs my spore en hou vas my hand
Kyk net in my oë en volg my raad waar jy kan
Jy’s ‘n geskenk wat aan my gegee is
Ek het belowe om dit te bewaar
Loop net langs my spore en hou vas my hand
‘n Pa sal maar altyd terugdink en wonder
Of hy dalk nie te streng was, en of hy dalk sonder
Die woorde kon leef, die woorde nie nou nie, te laat
Elke aand op my knieë se ek dankie Here
Dankie vir wat U vir my gee het
Hierdie wonderwerk, ‘n wonderwerk
Loop net langs my spore en hou vas my hand
Kyk net in my oë en volg my raad waar jy kan
Jy’s ‘n geskenk wat aan my gegee is
Ek het belowe om dit te bewaar
Loop net langs my spore en hou vas my hand
(As jy) As jy eendag groot is
(Sal jy) Sal jy dalk vergeet
(Onthou net) Onthou net vir altyd
Jou Pa bly jou Pa
TUSSENSPEL
Jy’s ‘n geskenk wat aan my gegee is
Ek het belowe om dit te bewaar
Loop net langs my spore en hou vas my hand
Loop net langs my spore en hou vas my hand
Composer: KLAUS BARTELMUSS/NIKOLAUS PRESNIK/SARAH THERON