top of page
Lucas Maree - Bly Bietjie By My (Key: OR Amin)

Lucas Maree - Bly Bietjie By My (Key: OR Amin)

SKU: JU-OR-NB-02510
$12.95Price

Title: Bly Bietjie By My
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lucas Maree (Lucas En Kie)
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Elke keer as ek probeer om jou naby my te hou

Is daar allerhande goed wat kom tussen my en jou

Groot blink vliegtuigvoëls wat in die wolke verdwyn

En mamba treine wat diep in tonnels skyn

 

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly net 'n bietjie by my

 

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly net 'n bietjie by my

 

Ek’s moeg, moeg, moeg, moeg vir tasse wat op beddens lê

En vreemde poskaarte wat bitter min sê

En ek soek, soek in leë kamers om myself te kry

En ek hoor hoe die foon alleen in die donker lui

 

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly net 'n bietjie by my

 

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly net 'n bietjie by my

 

En die wêreld gaan om en om en om

En mense hul gaan en kom

So om en om en om en om

So bly net 'n bietjie by my

 

Elke keer as ek probeer om jou naby my te hou

Is daar allerhande goed wat kom tussen my en jou

Groot blink vliegtuig voëls wat in die wolke verdwyn

En mamba treine wat diep in tonnels skyn

 

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly net 'n bietjie by my

 

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly net 'n bietjie by my

 

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly net 'n bietjie by my

 

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly 'n bietjie by my 'seblief

Bly net 'n bietjie by my

 

Composer: LUCAS MAREE (SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page