Lucas Maree - Miljoen (Key: -5 Emaj)
Title: Miljoen
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lucas Maree
Genre: South African; Folk; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: -5 Emaj
Backing vocals: No
More info: Lucas Maree (22 Julie 1952 - 18 Februarie 2011) was 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy is veral bekend vir sy treffers 'Miljoen' en 'Droomvrou'.
Lyrics: Yes
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Want daarmee was die wêreld vir my oral immergroen, ja
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek is moeg vir die gesukkel van my dag tot dag bestaan
En die gewonder oor die geld as ons dalk iewers heen wil gaan
En die karre wat nie werk nie maak my werklik nou gedaan
En die deep-freeze het jou waarlik ook weer laasnag gaan staan
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ja, ek sou myself met net ses nulle kon versoen, ja
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek werk my oor 'n mik om belasting te betaal
En nou is ek al hoeka op 'n splinternuwe skaal
Ja, die wet van Transvaal vreet al my kapitaal op
En die rentekoerse hou my oor die algemeen maar kaal
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Want daarmee was die wêreld vir my oral immergroen, ja
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ja, ek sou myself met net ses nulle kon versoen, ja
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek soek nie baie geld nie net 'n klein ou fortuintjie
'n Vliegtuig en 'n seiljag selfs al is dit net 'n kleintjie
Ek dink nie ek wil ryk wees nie ek wil net graag genoeg hê
Om solank as wat ek wil in my jacuzzi te kan lê
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Want daarmee was die wêreld vir my oral immergroen, ja
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ja, ek sou myself met net ses nulle kon versoen, ja
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Composer: LUCAS MAREE (SAMRO/LLM)