Dozi - Ma Se "Song" (Key: OR Gmaj - BV)
Title: Ma Se "Song"
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dozi
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
More info: Dozi (gebore op 23 Maart 1964) is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger met 'n unieke stem, wat oor kultuurgrense bekend is vir sy Afrikaanse, Engelse en Zoeloe optredes en liedjies.
Lyrics: Yes
Ek wil vir my
'n Droomvanger kry
Want daar’s 'n droom wat
Ek wil vang vir my
Met jou lagplooitjies
Om jou oë
En daardie lyfie
Vooroor geboë
En hierdie song is net
Vir jou geskryf
My ma
As ek na die hemel staar
Dan sien ek jou
Net daar
Verwringde hande
In haar skoot
Diepe denker
Een van haar soort
Wil net die beste
Gee vir haar kinders
En dis wat sy
Haar lewe doen
En hierdie song is net
Vir jou geskryf
My ma
As ek na die hemel staar
Dan sien ek jou
Net daar
Kan ek onthou
Die ferm lesse
Van die lewe vasgepen
Die grootste les van my ma
Is dat ek trots is
Dat God
My God is
En hierdie song is net
Vir jou geskryf
My ma
As ek na die hemel staar
Dan sien ek jou
Net daar
Die grootste les van my ma
Is dat ek trots is
Dat God
My God is
Composer: S. KRUGER (EMI MUSIC PUBLISHING)