top of page
Mari Bosman - Man Soos My Pa (Key: OR Gmaj)

Mari Bosman - Man Soos My Pa (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-00867
$13.95Price

Title: Man Soos My Pa

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Mari Bosman
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion; Folk; Country
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

As ek val sal ek opstaan

Daar's 'n hand wat my leer

Van kalm en stormgetye in die see

Iemand wat my optel

My troos as ek huil

En wat weer my bootjie in stilte laat seil

 

As ek moeg is verstaan hy

Sonder vrae gee hy raad

Hy leer my dis menslik om foute te maak

Hy leer my van die liefde

Hy's alles in een

En hy laat my verstaan ek is nooit ooit alleen

 

Gee my 'n man soos my Pa

Deur dik en deur dun is hy daar

Ek bid vir 'n man

Here gee my 'n man soos my Pa

'n Man soos my Pa

 

As my sente sou opraak en ek die wêreld so vrees

Herinner hy my om steeds dankbaar te wees

Hy hou my twee voete op die grond waar ek loop

En hy sê daar is soveel wat geld nie kan koop

 

Gee my 'n man soos my Pa

Deur dik en deur dun is hy daar

Ek bid vir 'n man

Here gee my 'n man soos my Pa

'n Man soos my Pa

 

Sy liefde is wyd oor hierdie wêreld gestrooi

Hy bid vir ons mense hy glo daar's nog mooi

Hy's lief vir sy kinders

En hy's lief vir ons Ma

En hy wys ons hoe klein bome vrugte kan dra

 

Gee my 'n man soos my Pa

Deur dik en deur dun is hy daar

Ek bid vir 'n man

Here gee my 'n man soos my Pa

'n Man soos my Pa

 

Composer: MARI BOSMAN (BBS RECORDS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page