top of page
Martha - Ek Soek U O God (Key: OR Emaj)

Martha - Ek Soek U O God (Key: OR Emaj)

SKU: JU-OR-NB-02368
$12.95Price

Title: Ek Soek U, O God
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Martha
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek soek U, o God

My God, ek dors na U, God

Soos ‘n land sonder water

Wil ek tot u nader

Om by U te wees

Om by U te wees

 

As ek saans aan U dink

My God, oor U peins in die nag

Dan weet ek U help my

U hand ondersteun my

Ek wil naby U bly

Ek wil naby U bly

 

Want U liefde is meer werd as die lewe

Daarom sal ek U vir altyd prys

My hande ophef om u Naam te eer

Want U is die Heer vir wie ek lewe

Lewe, lewe

 

Ek soek U, o God

My God, ek dors na U, God

Soos ‘n land sonder water

Wil ek tot u nader

Om by U te wees

Om by U te wees

 

As ek saans aan U dink

My God, oor U peins in die nag

Dan weet ek U help my

U hand ondersteun my

Ek wil naby U bly

Ek wil naby U bly

 

Want U liefde is meer werd as die lewe

Daarom sal ek U vir altyd prys

My hande ophef om u Naam te eer

Want U is die Heer vir wie ek lewe

Lewe, lewe

 

Ek soek U, o God

My God, ek dors na U, God

Soos ‘n land sonder water

Wil ek tot u nader

Om by U te wees

Om by U te wees

 

As ek saans aan U dink

My God, oor U peins in die nag

Dan weet ek U help my

U hand ondersteun my

Ek wil naby U bly

Ek wil naby U bly

Ek wil naby U bly

Ek wil naby U bly

Ek wil naby U bly

 

Composer: RHE JANSE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page