Min Shaw - Skoolvakansie (Key: OR Cmaj)
Title: Skoolvakansie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Min Shaw
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1960s; 1970sKey: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
As 'n kind moet skool toe gaan
Moet hy oplet en verstaan
En dan hoor wat juffrou sê
En al jou lesse leer
Pa en ma se hart is bly
Jy’t 'n mooi rapport gekry
Want soos al jou maatjies
Het jy hard probeer
Ons pak al ons boeke in
En ons kan nou vrolik sing
Want dit is weer skoolvakansie
'n Kwartaal se harde leer
Na 'n skoolkonsert of twee
Kry die kinders 'n blaaskansie
Van die somme is ek sat
En van prentjies in te plak
En soos pa ook somtyds sê
Dit is tyd om uit te span
Ons pak al ons boeke in
En ons kan nou vrolik sing
Maar lief juffrou ons sal na jou verlang
As 'n kind moet skool toe gaan
Moet hy oplet en verstaan
En dan hoor wat juffrou sê
En al jou lesse leer
Pa en ma se hart is bly
Jy’t 'n mooi rapport gekry
Want soos al jou maatjies
Het jy hard probeer
Ons pak al ons boeke in
En ons kan nou vrolik sing
Want dit is weer skoolvakansie
'n Kwartaal se harde leer
Na 'n skoolkonsert of twee
Kry die kinders 'n blaaskansie
Van die somme is ek sat
En van prentjies in te plak
En soos pa ook somtyds sê
Dit is tyd om uit te span
Ons pak al ons boeke in
En ons kan nou vrolik sing
Maar lief juffrou ons sal na jou verlang
Composer: GERHARD FROBOESS/RALPH BUTLER/STEVENS BEECHER