Murgpyp - Spinnekop (Key: OR Cmaj)
Title: Spinnekop
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Murgpyp
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Sy is mooier as mooi
Elke man is haar prooi
Ah ha (Ah ha)
En orals waar sy gaan
Het die manne tou gestaan
Ah ha (Ah ha)
Jou nommertjie is op
By die wyfie spinnekop
Ah ha (Ah ha)
Ja, sy gaan eers met jou speel
En dan vreet sy jou op
Ah ha
Sy is mooier as mooi
Elke man is haar prooi
Ah ha (Ah ha)
En orals waar sy gaan
Het die manne tou gestaan
Ah ha (Ah ha)
Sy span haar spinnerakke
Van die vloere tot die dakke
Vir jou
En raak jy daarin verstrengel
Dan verskyn sy soos ‘n engel
En vreet jou op
Ah ha
Ahomma-ahomma-ahomma-ahomma
Ahomma-ahomma-ahomma-ahomma
Ahomma-ahomma-ahomma-ahomma
Ahomma-ahomma
Sy span haar spinnerakke
Van die vloere tot die dakke
Vir jou (Ah ha)
En raak jy daarin verstrengel
Dan verskyn sy soos ‘n engel
En vreet jou op
Ah ha
En as sy jou eers kan soen
Is daar niks wat jy kan doen
Ah ha (Ah ha)
Want haar gif is in jou are
En jy droom oor haar vir jare
Ah ha (Ah ha)
Sy span haar spinnerakke
Van die vloere tot die dakke
Vir jou (Ah ha)
En raak jy daarin verstrengel
Dan verskyn sy soos ‘n engel
En vreet jou op
Sy is mooier as mooi
Elke man is haar prooi
Ah ha (Ah ha)
En orals waar sy gaan
Het die manne tou gestaan
Ah ha (Ah ha)
Sy span haar spinnerakke
Van die vloere tot die dakke
Vir jou (Ah ha)
En raak jy daarin verstrengel
Dan verskyn sy soos ‘n engel
En vreet jou op
En raak jy daarin verstrengel
Dan verskyn sy soos ‘n engel
En vreet jou op
Ah ha
Tickets vir jou pappie
Composer: ANTON MYBURGH (SELECT MUSIEK)