Mwah ft. Elvis Se Seun - Sandra Prinsloo (Fee-Fi-Fo-Fum) (Key: OR Gmaj)
Title: Sandra Prinsloo (Fee-Fi-Fo-Fum)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Mwah! feat. Elvis Se Seun
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Hip-Hop & Rap
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Maak jou reg
Dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ekke nou
Ek is reg
Ek voel die tyd stilstaan
Soos ek val, val, val vir jou
Smoorverlief is ekke nou
Op jou
Smoorverlief is ekke nou
Hier is ek, kom vang my gou...
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Sandra Prinsloo
Dis Elvis se seun hier in die club
Die beat is ek en die vonke spat
So kry jou ass hier op die vloer
Ek like dit as die katte koekeloer
Ja vanaand is die aand wat ek jou gaan vang
So kruip maar weg want ek weet jy's bang
Maar my girl moet glad nie vrees
Sal jy my Sandra Prinsloo wees
Maak jou reg
Dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ekke nou
Ek is reg
Ek voel die tyd stilstaan
Soos ek val, val, val vir jou
Smoorverlief is ekke nou
Op jou
(Smoorverlief is ekke nou
Hier is ek, kom vang my gou...)
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Sandra Prinsloo
Ek jaag jou rond maar jy bly wegkruip
Tel tot 10 dan kom jy uit
Met jou hande op
Ek en jy alleen
10, skip a few, 4,3,2,1
Kom ek sit die donder in jou weer
Ek weet wat ek doen so kyk en leer
As jy like wat jy tussen die lyne lees
Sal jy my Sandra Prinsloo wees
Maak jou reg
Dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ekke nou
Ek is reg
Ek voel die tyd stilstaan
Soos ek val, val, val vir jou
Smoorverlief is ekke nou
Op jou
(Smoorverlief is ekke nou
Hier is ek, kom vang my gou...)
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Fie, faai, fou, fum
Kruip maar weg ek gaan jou vang
Hie kom ek
Composer: HUGO LUDIK/WALDO GREEFF/FERDINAND SKEAD (SAMRO)