Riana Nel - My Hele Lyf (Key: OR Emaj - BV)
Title: My Hele Lyf
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Riana Nel
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes
More info: Riana Nel was born in Namibia. She is a South African singer/songwriter. Her songs have been described as including elements of "Pop & Country". She had firmly placed her roots in Gospel music on release of the albums; "Oopmond", "The Cure", "Someone With Skin" and won may awards including the "Crescendo award" in 2000. Her albums continue to top South African Music charts.
Lyrics: Yes
Ek staan onder die aand se sterre
Vrede vind ek in die stille nag
Dit is waar ek vir jou wag
Ek hoor die stem van 'n belofte
Eerste woord tot laaste asemhaal
Sal ek behoort aan jou
Maar my tyd stap aan
Tog my hoop bly staan
Want ek wag op die dag
Wat my redder my kom haal
En ek in sy arms val
En niks ons ooit kan skei
Ek ek wag op die nag
Want dis nie langer meer alleen
En ek weet jy is die een
Wat my hele lyf kan kry
Hand aan hand in Menlyn se winkels
Vas gegom hier aan jou dimpels, ja
Dis waarvoor ek nog altyd wag
Stry oor wie vandag bestuur
Joune, myne en dis te duur
My skat, dis waarvoor ek nog altyd wag
Maar die tyd stap aan
Tog my hoop bly staan
En ek wag op die dag
Wat my redder my kom haal
En ek in sy arms val
En niks ons ooit kan skei
Ek ek wag op die nag
Want dis nie langer meer alleen
En ek weet jy is die een
Wat my hele lyf kan kry
Want jy
Belowe my
Dit wat ek wil hoor
Jy leer my
Verseker my
Om in ons te glo
En ek wag op die dag
Wat my redder my kom haal
En ek in sy arms val
En niks ons ooit kan skei
Ek ek wag op die nag
Want dis nie langer meer alleen
En ek weet jy is die een
Wat my hele lyf kan kry
En ek weet jy is die een
Wat my hele lyf kan kry
Composer: RIANA NEL/EWALD COLESKE (COLESKE ARTISTS PTY LTD)