Mynie Grovè - Nanki-Poo (Key: OR Dmaj)
Title: Nanki-Poo
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Mynie Grovè (Mynie Grove)
Genre: South African; Kids & Teens; Folk; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Mynie Grovè het haar merk op verskeie gebiede in die Afrikaanse musiekwêreld gemaak. Van haar treffers sluit in 'Sweef soos 'n arend', 'Nanki-poo' en 'Wie, waar en hoe?'.
Lyrics: Yes
Nanki-Poo, Nanki-Poo
Maak nou jou ogies toe
Môre is ver nog
En slapenstyd wag
Nanki-Poo, Nanki-Poo
Maak nou jou ogies toe
Mamma sê slaap nou
En mooi droom vannag
‘n Mensie in wording, hier onder my hart
My liefde was joune, van toe af tot nou
En van die begin af het ek al gevoel
Vervulling is myne, ek is nou ‘n vrou
Nanki-Poo, Nanki-Poo
Maak nou jou ogies toe
Môre is ver nog
En slapenstyd wag
Nanki-Poo, Nanki-Poo
Maak nou jou ogies toe
Mamma sê slaap nou
En mooi droom vannag
Jy het gekom en my lewe verander
‘n Seunskind met bruin oë soos ek altyd wou
En mag dit gegee word, dat ek jou nooit faal
Vervulling is myne, ek is nou ‘n vrou
Nanki-Poo, Nanki-Poo
Maak nou jou ogies toe
Môre is ver nog
En slapenstyd wag
Nanki-Poo, Nanki-Poo
Maak nou jou ogies toe
Mamma sê slaap nou
En mooi droom vannag
Nanki-Poo, Nanki-Poo
Maak nou jou ogies toe
Môre is ver nog
En slapenstyd wag
Nanki-Poo, my Nanki-Poo
Maak nou jou ogies toe
Mamma sê slaap nou
En mooi droom vannag
Slaap sag
Composer: MYNIE GROVE (EMI)