Nadine - Krappies en Krefies (Key: OR Cmaj)
Title: Krappies en Krefies
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nadine
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
'n Krefie sien 'n Krappie op die strand een aand
Die sterretjies helder en die maan wat loer
Hy kyk na haar en sy kyk na hom
Die liefde het die harte aan die blom
Die Krefie spog by Ma met die meisie van hom
Pa was kwaai en baie verstom!
Want
Krefies loop reguit en Krappies loop skeef
Hul kinders sal seker in die rondte beweeg
Krefies loop reguit en Krappies loop skeef
Daarom mag jy nie met haar trou
Krefies loop reguit en Krappies loop skeef
Daarom mag jy nie met haar trou
Die Krefie kry toe raas by Ma en Pa
Sy ousus kreef en al die krewe van daar
Hy los toe maar die liefling van hom
Haar hartjie gebreek en sy sê vir hom
Kom ons verduidelik aan Ma kreef en Pa
Krappies is ook oulik met 'n knypie hier en daar
Hy kyk na haar met 'n vreeslike gestaar
Hul lag vir haar snaakse skewe stap...2...3...4
Krefies loop reguit en Krappies loop skeef
Daarom mag jy nie met haar trou
Krefies loop reguit en Krappies loop skeef
Daarom mag jy nie met haar trou
Een maanlig aand by 'n groot strandduin
Kan Krefie sy ogies net nie glo!
Sy Krappie stap reguit met haar pootjies nes 'n Kreef
Die liefde het sy hart weer aan die brand
Die Krefie trap nader - met haar pootjie op sy hart
Hy vra haar om haar hand en nooi die hele Kreweland
Sy loer na hom, en sê vir hom - luister Boet - jou voet !
Krefies loop reguit en Krappies loop skeef
Daarom mag jy nie met haar trou
Krefies loop reguit en Krappies loop skeef
Daarom mag jy nie met haar trou
Krefies loop reguit en Krappies loop skeef
Daarom mag jy nie met haar trou
Krefies loop reguit en Krappies loop skeef
Daarom mag jy nie met haar trou
Composer: J & D SMOTHERS/DEON VAN DER MERWE (JILL MUSIEK)