top of page
Nadine - Liedjies Vir Julle Keurspel (Key: OR Cmaj)

Nadine - Liedjies Vir Julle Keurspel (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-03330
$12.95Price

Title: Liedjies Vir Julle Keurspel ('n Liedjie Vir Jou / Die Wilgerboom / Stuur Groete Aan Mannetjies Roux / Tussen Jou En My / Pennies Op Die Spoor / Honderd Jaar)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nadine
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Medley/Mashup; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

'N LIEDJIE VIR JOU

 

En ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing

Ek weet dat jy die woorde sou verstaan

Ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing

Ek weet dit sal weer 'n vonkel in jou oë bring

 

En ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing

Ek weet dat jy die woorde sou verstaan

Ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing

Ek weet dit sal weer 'n vonkel in jou oë bring

 

TUSSENSPEL

 

DIE WILGERBOOM

 

Daar in Potchefstroom staan 'n mooi ou wilgerboom

Met twee name in sy stam daar uit gesny

Daar het ons ontmoet

Die ontmoeting was so soet

Ja, daar het ons mekaar eers nie geken

 

Die wilger het gegroei

En ons liefde het gebloei

Hoe dikwels het ons daar gesit en droom

Name uitgesny en ons harte was so bly

By die wilgerboom daar in ou Potchefstroom

 

Die jare het gekom

En die jare het gegaan

Maar net soos die ou wilger het ons liefde steeds bly staan

 

Nou en dan gaan ek

En my outjie na die plek

Dis net soete-soet herhinderings of so

Dan sien ek weer die plek

Is vandag nog net so mooi

By die wilgerboom daar in ou Potchefstroom

 

Die jare het gekom

En die jare het gegaan

Maar net soos die ou wilger het ons liefde steeds bly staan

 

STUUR GROETE AAN MANNETJIES ROUX

 

My oom se motor is 'n ou masjien

Hy maak dit vol met dieselien

En hy sing in die strate as hy ons kom sien

My oom is oud en ek is skaars dertien

 

My oom drink koffie en my tannie tee

Sy vra oor die weer en hy sê ja-nee

En hy drink soet koffie met sy een oog toe

En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux

 

O, stuur ons net so 'n bietjie reën

My oom het 'n tenk vol dieselien

En seën my ma en seën my pa

En my oom op sy plaas in Afrika

 

Maar my oom het gesukkel op die plaas

Want die son was te warm en die reën te skaars

En die man van die bank het net sy kop geskud

Want my oom, ja my oom, was te diep in die skuld

 

O, stuur ons net so 'n bietjie reën

My oom het 'n tenk vol dieselien

En seën my ma en seën my pa

En my oom op sy plaas in Afrika

 

TUSSEN JOU EN MY

 

Tussen jou en my

Lê daar 'n berg

Lê daar 'n berg

Tafelberg

 

Tussen jou en my

Lê daar 'n berg

Lê daar 'n berg

Tafelberg

 

Die rawe

Op die telefoondrade

Luister na die gesprek

En vlug op die plek

Want tussen jou en my

Lê daar 'n berg

 

PENNIES OP DIE SPOOR

 

Al die boompies langs die paadjie ken ek wel

Al die goeters word daar van my vertel

Al die spookstories, dinge en husse met lang ore

 

Die perskebome se takke hang al swaar

Langs die spoorlyn het ek gewaar

′n Kiewiet in die lang gras wat raas

Die winter was te lank

 

En die pennies op die spoor

Het ek kleintyd verloor

Maar die rykdom in my hart

Snoesig toegemaak

En die pennies op die spoor

Het ek kleintyd verloor

Maar die rykdom in my hart

Snoesig toegemaak

 

HONDERD JAAR

 

Al word ons 'n honderd jaar

Sal ons liefde steeds bly staan

Al word ons 'n honderd jaar

Ons behoort aan mekaar

 

Al word ons 'n honderd jaar

Sal ons liefde steeds bly staan

Al word ons 'n honderd jaar

Ons behoort aan mekaar

 

Al word ons 'n honderd jaar

Sal ons liefde steeds bly staan

Al word ons 'n honderd jaar

Ons behoort aan mekaar

 

Al word ons 'n honderd jaar

Sal ons liefde steeds bly staan

Al word ons 'n honderd jaar

Ons behoort aan mekaar

Ons behoort aan mekaar

 

Composer: AVAILABLE ON REQUEST

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page