top of page

Nadine - Rabbedoe (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-02559
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Rabbedoe
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nadine
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Rabbedoe, Rabbedoe

'n Man is nie 'n klip nie

Rabbedoe, Rabbedoe

Die yuppies dans na jou toe

Rabbedoe, Rabbedoe

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

'n Bietjie, bietjie liefkry nie

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

'n Bietjie, bietjie liefkry nie

 

Sien jy die lyfie, die sexy denim lyfie

Sien jy hoe dans sy daar, waar sy die beat kan hoor

Want sy’s die kring se koningin

Wat lamme na die slagting bring

En al die yuppies noem haar hartlam in haar oor

 

Sien jy die bene, die lang skraal denim bene

Sien jy hoe almal staan met asems weggeslaan

Die Mona Lisa, manne-teaser, Cleopatra terg vir Caesar

En almal kan haar lyf se taal verstaan

 

Rabbedoe, Rabbedoe

'n Man is nie 'n klip nie

Rabbedoe, Rabbedoe

Die yuppies dans na jou toe

Rabbedoe, Rabbedoe

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

'n Bietjie, bietjie liefkry nie

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

'n Bietjie, bietjie liefkry nie

 

Sien jy die yuppies, dis die pappies met die stappies

Hul Duitse ossewaens is voor die deur parkeer

Sy maak hul lam, sy terg hul tam

Emosies word erg aangeklam

Maar sy kan hierdie ding van kleins af uitsorteer

 

Sien jy hoe fluister hul Mauritius klink delicious

Maar die motiewe van die yuppies klink suspicious en vaag

Hul wil vir haar op apro hê, maar sy wil net vir almal sê

Hul score by haar net vreemde lipstick op die kraag

 

Rabbedoe, Rabbedoe

'n Man is nie 'n klip nie

Rabbedoe, Rabbedoe

Die yuppies dans na jou toe

Rabbedoe, Rabbedoe

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

'n Bietjie, bietjie liefkry nie

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

'n Bietjie, bietjie liefkry nie

 

Rabbedoe, Rabbedoe

'n Man is nie 'n klip nie

Rabbedoe, Rabbedoe

Die yuppies dans na jou toe

Rabbedoe, Rabbedoe

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

'n Bietjie, bietjie liefkry nie

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

'n Bietjie, bietjie liefkry nie

 

Rabbedoe, Rabbedoe

'n Man is nie 'n klip nie

Rabbedoe, Rabbedoe

Die yuppies dans na jou toe

Rabbedoe, Rabbedoe

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

'n Bietjie, bietjie liefkry nie

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

'n Bietjie, bietjie liefkry nie

 

Composer: A. GOOSEN (LIEDJIEBOERMUSIK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page