top of page
Natasha Joubert - Daar Is 'n Hemel (Key: OR Amaj)

Natasha Joubert - Daar Is 'n Hemel (Key: OR Amaj)

SKU: AL-OR-NB-01787
$12.95Price

Title: Daar Is 'n Hemel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Natasha Joubert
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Natasha Joubert is 'n Afrikaanse sangeres en skoonheidskoningin. Haar debuutalbum, Mis Jou Soveel, is in 2006. In 2007 word sy as Mev. Verenigde Nasies Internasionaal gekroon. Natasha het 'n graad in B Com Bedryfsielkunde verwerf en is met die geestelike sanger Willie Joubert getroud.
Lyrics: Yes

 

Daar is 'n hemel wat wag as ons eendag moet huis toe gaan

Daar is 'n tuiste, 'n huis wat Hy voorberei

Daar in die hemel is hartseer en trane vir ewig verby

Daar is 'n hemel vir jou en vir my

 

Hier op die aarde ken ons sorge en leed

En dien ons die Here met al wat ons het

Ons stry deur die lewe en ons gee Hom ons bes

Ons leef vir 'n rede daar's 'n hemel se fees

 

Daar is 'n hemel wat wag as ons eendag moet huis toe gaan

Daar is 'n tuiste, 'n huis wat Hy voorberei

Daar in die hemel is hartseer en trane vir ewig verby

Daar is 'n hemel vir jou en vir my

 

My hart het die vrede want Hy het my gered

Ek kyk na die hemel ek's die Koning se kind

Soos die lewe verby gaan kyk ons uit na die dag

As Hy kom op die wolke wat 'n heerlike dag

 

 

Daar is 'n hemel wat wag as ons eendag moet huis toe gaan

Daar is 'n tuiste, 'n huis wat Hy voorberei

Daar in die hemel is hartseer en trane vir ewig verby

Daar is 'n hemel vir jou en vir my

 

Daar is 'n hemel wat wag as ons eendag moet huis toe gaan

Daar is 'n tuiste, 'n huis wat Hy voorberei

Daar in die hemel is hartseer en trane vir ewig verby

Daar is 'n hemel vir jou en vir my

 

Daar is hemel vir jou en vir my

 

Composer: WILLIE JOUBERT (OXYNITY MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page