top of page

Natasha Joubert - O My Bokka (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-01436
$12.95Price

Title: O My Bokka

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Natasha Joubert
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Natasha Joubert is 'n Afrikaanse sangeres en skoonheidskoningin. Haar debuutalbum, Mis Jou Soveel, is in 2006. In 2007 word sy as Mev. Verenigde Nasies Internasionaal gekroon. Natasha het 'n graad in B Com Bedryfsielkunde verwerf en is met die geestelike sanger Willie Joubert getroud.
Lyrics: Yes

 

My hart mis ‘n klop as my telefoon lui

En ek sien dis jou naam op my foon

Elke keer as jy bel en jy my net laat weet

Jy dink nog die heeldag aan my

 

Jy glimlag vir my jy kyk in my oë

My wêreld kom draai jy onderstebo

Daar’s niemand soos jy

Jou liefde maak my so bly

 

O my bokka ek is mal oor jou

Ek wil jou altyd by my hou

Deur die winde end ie stormreën

O my bokka bly jy steeds die een

 

O my bokka ek is mal oor jou

Ek wil jou altyd by my hou

Al sê ek dit te min vir jou

O my bokka ek is mal oor jou

 

Ek kyk na die fotos wat hang teen ons muur

Dan weet ek my plekkie is hier

Die maanskn en rose is dalk al verby

Maar weet dis ons liefde wat bly

 

Die jare vlieg so vinnig verby

Jy bly nogsteeds die beste vir my

Daar is niemand soos jy

Jou liefde maak my so bly

 

O my bokka ek is mal oor jou

Ek wil jou altyd by my hou

Deur die winde end ie stormreën

O my bokka bly jy steeds die een

 

O my bokka ek is mal oor jou

Ek wil jou altyd by my hou

Al sê ek dit te min vir jou

O my bokka ek is mal oor jou

 

O my bokka ek is mal oor jou

Ek wil jou altyd by my hou

Deur die winde end ie stormreën

O my bokka bly jy steeds die een

 

O my bokka ek is mal oor jou

Ek wil jou altyd by my hou

Al sê ek dit te min vir jou

O my bokka ek is mal oor jou

O my bokka ek is mal oor jou

 

Composer: UWE BUSSE/ANDREAS BARTELS/AFR:N.JOUBERT/W.JOUBERT/DON KELLY/NIEL SCHOOMBEE (EDITION BARBADOS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page