Nedine Blom - Weet Jy Dat Jesus Jou Liefhet (Key: OR Bmaj)
Title: Weet Jy Dat Jesus Jou Liefhet
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nedine Blom
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: Nedine Blom is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en prokureur. Sy het verskeie toekennings ontvang vir haar reeks kinder-CD's en DVD's getiteld "Supercool" vanaf 2008.
Lyrics: Yes
Weet jy dat Jesus jou lief het?
Weet jy dat Hy baie van jou hou?
Sommer net soos jy is, want jy’s kosbaar
En spesiaal vir Hom
Weet jy dat Jesus jou vriend is?
Weet jy dat Hy altyd sal hoor as jy Hom vra om jou te wys
Hoe kosbaar en hoe waardevol jy vir Hom is
Dankie Jesus, dankie Jesus
Dankie Jesus
U is ook spesiaal vir my
Weet jy dat Jesus jou lief het?
Weet jy dat Hy baie van jou hou?
Sommer net soos jy is, want jy’s kosbaar
En spesiaal vir Hom
Composer: WIAN VOS