Bobby van Jaarsveld - Net 'n Man (Key: OR Bmaj)
Title: Net 'n Man
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bobby van Jaarsveld
Genre: South African; Pop; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: Bobby van Jaarsveld is 'n bekende sanger, liedjieskywer en akteur. Sy album Net Vir Jou het 'n SAMA-toekenning ontvang vir die Beste Afrikaanse Pop album in 2010. Hy het ook MK se “Best Solo Award” in 2011 gewen. Bobby het die hoofrol in Liefling: Die Movie vertolk.
Lyrics: Yes
As ek 'n digter was
Sou ek boeke vol en papirusrol
Oor jou skryf
As ek n digter was
As ek 'n swerwer was
Sou ek die aarde wyd
Van heel bo tot suid na jou soek
As ek 'n swerwer was
Maar wat jy sien is wat jy kry
Ek is hier om te bly
Gee jou alles vir my
Ek's net 'n man wat vra of ek jou kan dra
Op my hande
Jou vas kan hou in die aande
As dit reën weet jy
Ek is die een vir jou
Ek's net 'n man wat sê wat my hart wil hê
Daar's niks anders
En ek weet ek sal nooit verander want ek weet
Ek's net die man vir jou
As ek 'n soldaat was
Dan sou ek man alleen
Elke oorlog deur vir jou veg
As ek 'n soldaat was
As ek 'n koning was
Sou ek die hele ryk
Van my koninkryk aan jou gee
As en 'n koning was
Maar wat jy sien is wat jy kry
Ek is hier om te bly
Gee jou alles vir my
Ek's net 'n man wat vra of ek jou kan dra
Op my hande
Jou vas kan hou in die aande
As dit reën weet jy
Ek is die een vir jou
Ek's net 'n man wat sê wat my hart wil hê
Daar's niks anders
En ek weet ek sal nooit verander want ek weet
Ek's net die man vir jou
Maar ek is nie 'n digter nie
Ek is nie 'n swerwer nie
Ek is nie 'n soldaat nie
Ja, ek is nie 'n koning nie
As ek 'n ou man is
Sal ek tevrede sê dat ek jou kon hê
Aan my sy
As ek 'n ou man is
Ek's net 'n man wat vra of ek jou kan dra
Op my hande
Jou vas kan hou in die aande
As dit reën weet jy
Ek is die een vir jou
Ek's net 'n man wat sê wat my hart wil hê
Daar's niks anders
En ek weet ek sal nooit verander want ek weet
Ek's net die man vir jou
En ek weet ek sal nooit verander want ek weet
Ek's net die man vir jou
Composer: JOHAN OBERHOLZER (COLESKE ARTISTS)