Nianell - Die Oomblik Is Nou (Key: OR Bbmaj)
Title: Die Oomblik Is Nou
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nianell
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Special Occasion; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Dis die klein wat soveel tel
'n Groet, 'n glimlag, is jy wel?
Want almal hier vertolk 'n rol
Ons maak mekaar se stories vol
Dis die klein wat soveel tel
En die oomblik is nou
So sonder om terug te hou
Gee ek my alles
Die lied in my hart nou vir jou
Uit liefde kry ek net weer
Soveel om terug te gee
Meer en meer
Ek kyk maar sien ek jou ooit raak
Het 'n gejaag ons blind gemaak
Dis wanneer ek myself in jou kan sien
En jy jouself in my
Dat liefde lewe kry
En die oomblik is nou
So sonder om terug te hou
Gee ek my alles
Die lied in my hart nou vir jou
Uit liefde kry ek net weer
Soveel om terug te gee
Meer en meer
Saam sal ons dit kry
Soek dit saam met my
Laat liefde ons lei
Staan saam met my
En die oomblik is nou
So sonder om terug te hou
Gee ek my alles
Die lied in my hart nou vir jou
Uit liefde kry ek net weer
Soveel om terug te gee
Meer en meer
Want almal hier vertolk 'n rol
Ons maak mekaar se stories vol
En die oomblik is nou
Composer: SONIA A. NEL/T. A. NEL/NEIL SCHOOMBEE/SEAN BUTLER (NIANELL PUBLISHING/OXINITY PUBLISHING)