Nianell - Mamma Pappa (Key: OR Cmaj)
Title: Mamma Pappa
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nianell
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion; Kids & TeensLanguage: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Mamma, Pappa elke aand voor ek gaan slaap
Dink ek aan julle twee
Ek wou nog vandag vir jul ‘n luitjie gee
Mamma, Pappa ek wou sê
Hoe lief ek vir jul is en hoe ek julle mis
Maar voor ek my kon kry, was die dag verby
So nou voor ek my oë toe maak
Vra ek dat God oor jul sal waak
En ek nog ‘n kans sal hê om dit vir jul te sê
Mamma, Pappa nou dat ek my eie kinders het en daarop let
Besef ek eers hoe lief, julle twee ons het
Mamma, Pappa jul’t als vir ons gegee
En soveel tyd aan ons bestee
En waar ek nou hier lê wil ek weereens dankie sê
So nou voor ek my oë toe maak
Vra ek dat God oor jul sal waak
En ek nog ‘n kans sal hê om dit vir jul te sê
Jul huil my trane saam met my
En my lag is die sonskyn in jul dag
Mamma, Pappa ek wou sê
Hoe lief ek vir jul is en hoe ek julle mis
Maar voor ek my kon kry
Was die dag verby
So nou voor ek my oë toe maak
Vra ek dat God oor jul sal waak
En ek nog ‘n kans sal hê om dit vir jul te sê
Ja nou voor ek my oë toe maak
Vra ek dat God oor jul sal waak
En ek nog ‘n kans sal hê, om dit vir jul te sê
En ek nog ‘n kans sal hê, om dit vir jul te sê
Composer: NIANELL (OXINITY MUS. PUBL.)