top of page

Nianell - Sal Jy Onthou (Key: OR Fmaj)

SKU: AL-OR-NB-01437
$12.95Price

Title: Sal Jy Onthou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nianell
Genre: South African; Country; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Nianell (born in Omaruru, Namibia) is an award winning South African singer, pianist, guitarist and composer. Four of her albums have reached platinum status in South Africa. In 2011 she released her first album in the United States. Nianell got her International First Platinum Hit with her song "Who Painted The Moon?"
Lyrics: Yes

 

Ek weet jou hart is weereens stil vanaand

Jy lê hier langs my maar jy’s ver

Miskien as ek dalk aan jou skouer raak

Sal ek kan voel wat jou seermaak

 

Hoekom vertel jy my nie wat jou pla

Wil jy regtig als self dra

Kan jy nie sien jou hartseer sluit my uit

Ek wil so graag daar vir jou wees

 

As jou wêreld donker raak en alles rondom jou verdwyn

As jou môre nie wil kom nie en jou son nie meer wil skyn

Sal jy onthou, ek is hier om jou vas te hou

Sal jy onthou, ek bly altyd lief vir jou

 

Ek wonder soms wie in jou lewe was

Wie het jou lag en pyn gedeel

As ek kon weet sou ek dalk kon verstaan

Wat in jou stil gemoed aangaan

 

As jou wêreld donker raak en alles rondom jou verdwyn

As jou môre nie wil kom nie en jou son nie meer wil skyn

Sal jy onthou, ek is hier om jou vas te hou

Sal jy onthou, ek bly altyd lief vir jou

 

As jou wêreld donker raak en alles rondom jou verdwyn

As jou môre nie wil kom nie en jou son nie meer wil skyn

Sal jy onthou, ek is hier om jou vas te hou

Sal jy onthou, ek bly altyd lief vir jou

 

Composer: NIANEL/MARIUS BROUWER (NIANEL PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page