top of page

Ddisselblom - Nikotien en Kafeïen (Key: OR Dmaj)

SKU: AN-OR-NB-01177
$12.95Price

Title: Nikotien en Kafeïen (Nikotien en Kafeien)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Ddisselblom
Genre: South African; Folk; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Ddisselblom is 'n Afrikaanse groep vanuit Bloemfontein, Suid-Afrika. Sedert hulle ontstaan in 2002, het elkeen van die lede ook as solokunstenaars bekendheid verwerf.
Lyrics: Yes

 

Sit ek in my stoel

Dis vir jou wat ek voel

Ek voel besonders diep

Want vir jou het ek so lief

 

Ek lê hier op my bank

Jy’s weg so lank

Ek voel besonders diep

Want vir jou het ek so lief

 

Jy’s my nikotien en my kafeïen

My hart loop oor as ek jou net weer kan sien

Jy’s my nikotien en my kafeïen

Ons twee saam is soos vuur en paraffien

 

TUSSENSPEL

 

Ek loop hier in my gang

Dis vir jou wat ek verlang

En ek voel besonders diep

Want vir jou het ek so lief

 

Ek sit hier op my stoep

Dis jou naam wat ek roep

En ek voel besonders diep

Want vir jou het ek so lief

 

Jy’s my nikotien en my kafeïen

My hart loop oor as ek jou net weer kan sien

Jy’s my nikotien en my kafeïen

Ons twee saam is soos vuur en paraffien

 

Jy’s my nikotien en my kafeïen

My hart loop oor as ek jou net weer kan sien

Jy’s my nikotien en my kafeïen

Ons twee saam is soos vuur en paraffien

 

Jy’s my nikotien en my kafeïen

My hart loop oor as ek jou net weer kan sien

Jy’s my nikotien en my kafeïen

Ons twee saam is soos vuur en paraffien

 

Vir jou het ek so lief

Vir jou het ek so lief

Vir jou het ek so lief

Vir jou het ek so lief

 

Composer: JACO SPIES/JOHRNE VAN HUYSSTEEN (GEBLIKTE AFRIKAANS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page