Stass - Nuwe Generasie (Key: OR Gmaj)
Title: Nuwe Generasie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Stass (Onbeskaamd)
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Daar is 'n nuwe generasie wat opstaan in ons land
Hulle kreet is “Jesus’
Hulle harte is aan die brand
Hulle voete is bereid om te loop waar Jesus loop
Hulle harte is bereid om te glo in God se Woord
Daar is 'n nuwe generasie in ons land
Hulle glo in Jesus
Hulle glo in Sy Naam
Daar’s 'n nuwe generasie in ons land
Hier kom ons!
Hier kom ons!
Ons is die nuwe generasie wat opstaan in ons land
Ons kreet is “Jesus”
Ons harte is aan die brand
Ons voete is bereid om te loop waar Jesus loop
Ons harte is bereid om te glo in God se Woord
Daar is 'n nuwe generasie in ons land
Hulle glo in Jesus
Hulle glo in Sy Naam
Daar’s 'n nuwe generasie in ons land
Hier kom ons!
Hier kom ons!
Mense roep na Jesus
Hulle glo in Jesus
Mense roep na Jesus
Hulle glo in Jesus
Daar is 'n nuwe generasie in ons land
Hulle glo in Jesus
Hulle glo in Sy Naam
Daar’s 'n nuwe generasie in ons land
Hier kom ons!
Hier kom ons!
Composer: GERRIT JANSE VAN VEUREN (MAR GOSPEL MUSIC PUBLISHERS)