top of page

Juanita du Plessis - Om Jou Pinkie (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-01189
$12.95Price

Title: Om Jou Pinkie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000. Haar albumverkope herskryf die Suid-Afrikaanse musiekrekordboeke. Elke noemenswaardige musiektoekenning is al aan haar toegeken.
Lyrics: Yes

 

Dis 'n aanhou stryd om jou te keer

Want jy kry dit altyd reg

Soms dink ek jy voel 'n veer

Want jou stories raak te erg

Nes ek dink dis onder beheer

Begin jy my verlei

Smeer maar die heuning om my mond

En dan het jy my

 

Want jy draai my om jou pinkie

Draai ek kan nie meer dink nie

Jy dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie

Draai diep in my gedagtes

Swaai my hart tot hy oop is

Jy dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie, draai

 

Jou woorde trek my stadig in

En jy weet my hart raak sag

Die aansit hartseer in jou oë

Dit laat my eintlik lag

 

Maar nes ek dink dis onder beheer

Begin jy my verlei

Smeer maar die heuning om my mond

En dan het jy my

 

Want jy draai my om jou pinkie

Draai ek kan nie meer dink nie

Jy dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie

Draai diep in my gedagtes

Swaai my hart tot hy oop is

Jy, dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie, draai

 

Draai my om jou pinkie, draai

Draai my om jou pinkie, draai

 

Draai my om jou pinkie

Draai ek kan nie meer dink nie

Jy dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie

Draai diep in my gedagtes

Swaai my hart tot hy oop is

Jy, dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie, draai

 

Composer: J. DU PLESSIS/F. DU PLESSIS (JUANITA RECORDS PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page