top of page

Monique Steyn - Onder Die Invloed (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00305
$12.95Price

Title: Onder Die Invloed

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Monique Steyn
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Klaar oor die lyn getrap

Klaar dit gesê en doen wat ons mos wou

Ons het geweet wat dit moontlik inhou

Te laat om tyd terug te draai

Hier staan ons nou

 

Weer vir jou woorde val

Weer in jou oë van verleiding gekyk

Weer toegelaat dat jy my net gebruik

Daar's iets in jou oë wat my altyd laat struikel

 

Onder die invloed

Het jy my lief

Is ek die antwoord

Is ek altyd wie jy kies

Ek's onder jou invloed

Verbeel my dit is goed

En elke liewe keer moet ek verdrink

Onder jou invloed

 

Al sny ek jou nou uit

Als in my lewe en als in my kop

Al probeer ek bitter hard om te stop

Sonder 'n waarskuwing daag jy weer op

 

Weer vir jou woorde val

Weer in jou oë van verleiding te kyk

Weer toegelaat dat jy my net gebruik

Daar's iets in jou stem wat my altyd laat struikel

 

Onder die invloed

Het jy my lief

Is ek die antwoord

Is ek altyd wie jy kies

Ek's onder jou invloed

Verbeel my dit is goed

En elke liewe keer moet ek verdrink

 

Onder die invloed

Het jy my lief

Is ek die antwoord

Is ek altyd wie jy kies

Ek's onder jou invloed

Verbeel my dit is goed

En elke liewe keer moet ek verdrink

Onder jou invloed

 

Op die bodem

Ek kyk op

Sien die lig

Voel hoe dryf ek na bo

Los jou onder in kettings gebind

Sal nie terugkyk nie

Nooit weer seerkry nie

Nooit weer seerkry nie

 

Onder die invloed

Het jy my lief

Is ek jou antwoord

Is ek altyd wie jy kies

Ek's onder jou invloed

Verbeel my dit is goed

En elke liewe keer moet ek verdrink

 

Onder die invloed

Het jy my lief

Is ek die antwoord

Is ek altyd wie jy kies

Ek's onder jou invloed

Verbeel my dit is goed

En elke liewe keer moet ek verdrink

Onder jou invloed

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page