top of page

Various - Ons Maak Saak (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00743
$12.95Price

Title: Ons Maak Saak

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Brendan Peyper, Christia Visser, Elandré & Refentse Morake
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande

Die wonder van lewe lê stil in die mik van ons harte

 

Vernuwing vergader die wind breek die wolke

Die maan en die sterre trek golwe weer nader

 

Lank of kort,  breed of nou,  harde klippe kou

Deur die stof en die reën

Dit is dit, geen berou, kyk waar die lewe hou

Dis maak of breek

 

Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry

Al die vrugte is nog ongepluk daar is meer vir my

En al lyk dit soms verlate

Ons groei so deur die krake

Ongeraak, ja ons maak saak

 

Ons maak saak

Ons maak saak

 

Jare en jare net deel van die skare

My lot het verander ek lewe net harder

Ek lewe net harder

 

Net te besonders om te bekommer

Geen tyd om te bewe, te besig om te lewe

Dankie vir die kere

 

Want, lank of kort, breed of nou, harde klippe kou

Deur die stof en die reën

Dit is dit geen berou, kyk waar die lewe hou

Dis maak of breek

 

Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry

Al die vrugte is nog ongepluk daar is meer vir my

En al lyk dit soms verlate

Ons groei so deur die krake

Ongeraak

Ons maak saak

 

Eers die saad onder jou voete val, toe gaan tyd verby

Nou ‘n reus van soveel ander krag moet teen skuiling kry

Daar is meer as sien en glo, hou jou kop op na bo

Ongeraak

Ja, ons maak saak

 

Ons maak saak

Ons maak saak

 

Jy gaan my nie sê nie

Wat ek van my wil hê nie

Kyk mooi ons gaan nie lê nie

Soms ? ons nie mekaar nie

Jy't een lig in jou lewe

Soek en vind jou rede

Kyk hoe skop ons vere deur die deure

 

Sê jy's lus vir die lewe

Lus vir die lewe

Ongeraak

Ons maak saak

 

Composer: ELANDRÉ/NIEL SCHOOMBEE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page