Ons Vir Jou Die Musiekspel - Ver Van Jou (Key: -3 Dmaj)
Title: Ver Van Jou
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ons Vir Jou: Die Musiekspel
Genre: South African; Movie, Musical & Soundtrack; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: -3 Dmaj
Backing vocals: No
More info: Packed House Productions se musiekspel, Ons Vir Jou, is in 2008 vir die eerste keer aangebied in die Staatsteater. Die produksie, wat geskryf is deur Herzogpryswenner, Deon Opperman, in samewerking met Sean Else, en met musiek deur Johan Vorster, is die eerste Boere-oorlog musiekblyspel in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse teater.
Lyrics: Yes
Die winter raak nou koud
Skielik voel my hart benoud want ek verlang na jou
En iewers teen 'n berg
Teen die hange van 'n berg
Moet hy jou veilig hou
Op hom sal ek vertrou
Tot ek jou hier in my arms hou
My lief ek voel so bang
Vir dit wat kom en nog moet wees
Maar ek sal bid vir jou
Dat jy alles wat jy het
In die stryd sal werp en red
Jouself sal veilig hou
My woorde op die wind
Waar jy is mag dit jou vind
Maar nou's ek ver, ver, ver van jou
En ek mis jou, mis jou nou
En ek vra jou
Sal jy vir my in jou hart hou
Al is ek ver, ver, ver van jou
Mis jy my soos ek vir jou
En ek vra jou
Dat ek jou eendag weer vashou
Maar nou's ek ver, ver, ver van jou
En ek mis jou, mis jou nou
En ek vra jou
Sal jy vir my in jou hart hou
Al is ek ver, ver, ver van jou
Mis jy my soos ek vir jou
En ek vra jou
Dat ek jou eendag weer vashou
Al is ek ver
Bly ek steeds lief vir jou
Composer: JOHAN VORSTER/DIDI VAN DER HOVEN (MOZI PUBLISHING)