top of page

Loki Rothman - Op My Pad (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-00877
$13.95Price

Title: Op My Pad

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Loki Rothman
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Loki Rothman is an musician from Cape Town, South Africa. His debut album, 'The Way Back', was released in 2015.
Lyrics: Yes

 

Ek het 'n stem wat wil gehoor word

Ek het 'n hart wat soek

Ek het iets hier binne my

Ek het 'n ongeskryfde boek

 

Ek het 'n onvoltooide reis

Ek het 'n ver pad gestap

En ek vind 'n huis

Waar ookal my voetspore my vat

 

Nou en dan verloor ek my pad

In die storm sonder 'n kompas

Weet nooit waar die spore my vat

Of wat lê voor daar op my pad

 

Ek het iets wat ek wil sê

Ek het iets om te bewys

Niemand weet hoe lank's die lewe

Of hoe kort is die reis

 

Ek het 'n ver pad gekom

Ook in die duisternis beweeg

Waar ookal ek nou is

Is waar ek wil wees

 

Nou en dan verloor ek my pad

In die storm sonder 'n kompas

Weet nooit waar die spore my vat

Of wat lê voor daar op my pad

 

Ek's jammer jy weet

Ek moes gaan

Dit was 'n baie lang, harde moeilike jaar

Miskien kry ek jou daar

Op my pad

Op my pad

 

TUSSENSPEL

 

Nou en dan verloor ek my pad

In die storm sonder 'n kompas

Weet nooit waar die spore my vat

Of wat lê voor daar op my pad

Wat lê voor daar op my pad

 

TUSSENSPEL

 

Wat lê voor daar op my pad

 

Composer: LOKI ROTHMAN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page