X4 - Ouens Is Gek (Key: OR Amaj)
Title: Ouens Is Gek
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: X4
Genre: South African; Group; Children & Teen
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: K3 is a Flemish/Dutch girl band with a Dutch repertoire, mainly aimed at pre-adolescent children. K3 was founded by Niels William. Niels William moved to South Africa in 2002 and started his own music studio there. In March 2007 he launched X4, a 4-girl group singing translations of K3-songs in Afrikaans and English. They released one album: Heyah Mama, which also featured the single of the same name.
Lyrics: Yes
Meisies hou tog die wereld heel
Dans tesame hand in hand
Deur iedereen bemind
Altyd goedgesind
Wie is daar wat kan ‘n meisie kan
Ouens kan mens tog so verveel
As hulle hul soos seuns gedra
Ja, ouens is te wild
Staan geen sekonde stil
Ouens kom gewoon van ‘n ander land
Koor:
Meisies kom van Venus
En ouens kom van Mars
Die aap is uit die mou
Maar se my dan tog gou
Waarom ek so van hul hou
Ouens is gek
‘t gaan my te bowe
Ouens is gek! Kan dit nie glo nie
Ouens is gek! Een kyk in die oe en
Boem! Boem! Onderstebo-o!
Meisies laat heel die wereld blom
Meisies is so mooi en sag
Die lekker hou nie op
En niemand kan ons stop
Want niks het soveel krag
Soos ‘n meisielag
Ouens hou hul soms doof en stom
Jy kan maar net vir hulle lag
Al staan jy op jou kop
Hul merk dit nooit nie op
Wie wild an nog ooit
Vir ‘n mansmens wag
Koor: x1
Meisies is die mooiste op aarde
Meisies is van onskatbare waarde
Meisies is die mooiste op aarde
Meisies is van onskatbere waarde
Ouens is gek!
‘t gaan my te bowe
Ouens is gek! Kan ‘t nie glo nie
Ouens is gek! Een kyk in die oe en
Boem! Boem! Onderstebo-o!
Composer: MIGUEL WIELS/PETER GILLIS/ALAIN VANDE PUTTE/AFR LIRIEKE: JAC KRITZINGER (WIVANI PUBL.)