top of page

Steve Hofmeyr - Pampoen (Nuwe Weergawe) (Key: OR Emaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00811
$12.95Price

Title: Pampoen (Nuwe Weergawe)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes
More info: It takes a very gifted person to achieve lasting success as an actor, singer, songwriter, presenter, poet and writer, in any country. South African award winning superstar Steve Hofmeyr is one of those rare talents, undoubtedly one of the hardest working and creative artists, with millions of albums sold, his momentum remains spectacular.
Lyrics: Yes

 

Sing, sing jou woorde teen my vas

Bring jou hele lewe in ‘n tas

Vat ‘n trein na Bloemfontein

En die 506 na Petrus Steyn

En as jy wil, vat daar ‘n bicycle

 

Volg, volg die grondpad teen die bult

Hol oor die velde as jy wil

Hier wag ek die jare om

Vir ‘n stofwolk op die horison

Of iets soortgelyk, wat soos jy lyk

 

Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen

En ‘n trekker wat se tyres lek

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy by my intrek

 

Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen

En ‘n plaas wat ek afbetaal

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy om my te haal

 

Stuur, stuur my liede vir jou ma

Maar, as jy kom los haar net daar

Want hier’s net plek vir drie van ons

Dis ek en jy en ‘n af-oorhond

Sy naam is Roof, maar hy’s al jare doof

 

Bring, bring daai goedjies wat jou pla

En ek maak ‘n ring van ogies draad

Ek spaar nog vir die diamant

En ‘n donkiekar vir die predikant

Sal moet blommme leen, tot dit eendag reën…

 

Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen

En ‘n trekker wat se tires lek

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy by my intrek

 

Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen

En ‘n plaas wat ek afbetaal

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy om my te haal

 

Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen

En ‘n trekker wat se tires lek

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy by my intrek

 

Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen

En ‘n plaas wat ek afbetaal

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy om my te haal

 

Ek soek 'n bril om die brief te lees

Dis sy, maar sy was lankal dood gewees

Sy het nog nooit 'n van gehad nie

Sy weet nie waar's haar lewensmaat nie

In Bloemfontein, was dit Petrus Steyn

Sy lê met 'n briefie teen haar bors

Wat sê ek is dood van die grote dors

Jare sonder jou in Pretoria

Wag ek vir jou dat jy sal vra

Kom hou vas

Ag bring jou hele tas

 

Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen

En ‘n trekker wat se tyres lek

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy by my intrek

 

Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen

En ‘n plaas wat ek afbetaal

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy om my te haal

 

Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen

En ‘n plaas wat ek afbetaal

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy om my te haal

Kom jy om my te haal

 

Composer: STEVE HOFMEYR (EMI MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page