Pedro Kruger - Kwessie Van Balans (Key: OR Amaj)
Title: Kwessie Van Balans
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Pedro Kruger
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Dis ‘n kwessie van balans as jy bo-op die wêreld staan
Geen berg is hoër as dieper as die oseaan
Dis ‘n kwessie van balans as jy bo-op die wêreld staan
Daar’s geen vashouplek tussen die see en die diep blou maan
Want dis ‘n kuns om te vlieg het die ou man my vertel
Jy slinger jouself tussen die hemel en die hel
Maar daar’s een klein puntjie wat in jou guns gaan tel
Jy moet die aarde jou mis val
TUSSENSPEL
Dis ‘n kwessie van balans as jy deur die wolke vlieg
Want bo is onder soos die wolke jou bedrieg
Dis ‘n kwessie van balans om jou pad weer terug te vind
Want die sterre lyk nou anders en die maan het jou verblind
Want dis ‘n kuns om te vlieg het die ou man my vertel
Jy slinger jouself tussen die hemel en die hel
Maar daar’s een klein puntjie wat in jou guns gaan tel
Jy moet die aarde jou mis val
TUSSENSPEL
Want dis ‘n kuns om te vlieg het die ou man my vertel
Jy slinger jouself tussen die hemel en die hel
Maar daar’s een klein puntjie wat in jou guns gaan tel
Jy moet die aarde jou mis val
Dis ‘n kwessie van balans as jy bo-op die wêreld staan
Dis ‘n kwessie van balans as jy bo-op die wêreld staan
TUSSENSPEL
Dis ‘n kwessie van balans as jy bo-op die wêreld staan
Val

Composer: PEDRO KRUGER