Monique Steyn - Pienk Champagne (Key: OR F#maj)
Title: Pienk Champagne
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Monique Steyn
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy's sterker as 'n storm
Jy's wilder as die wind
Jy kyk nog na die wêreld deur die oë van 'n kind
Jou speelgrond is die somer
Jy maak net soos jy wil
Jy vlei my met jou woorde maak die wêreld om my stil
Want jou soen is soos pienk champagne
Jou sagte mond wat my lippe lei
Nêrens erens anders as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk champagne
Ek het rusteloos gewonder
Ek moes op my eie staan
Net 'n swerwer totdat jy vir my kom wys het waaroor liefde gaan
My lewe is 'n raaisel
Jy lees my soos 'n boek
As jou oë in myne wegraak weet ek jy kan my kom soek
Want jou soen is soos pienk champagne
Jou sagte mond wat my lippe lei
Nêrens erens anders as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk champagne
Pienk champagne
Jou soen, jou soen, jou soen
Jou soen is soos pienk champagne
Jou sagte mond wat my lippe lei
Nêrens erens anders as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk champagne
Soos pienk champagne
Pienk champagne
Composer: LINDY ROBBINS/JESS CATES/KEVIN KADISH/AFR. MONIQUE STEYN (ACTIVE MUSIC PUBLISHING/COPYRIGHT CONTROL)