Piet Smit - Onse Vader (Key: OR Amaj)
Title: Onse Vader
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Piet Smit
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ons Vader wat woon in die hemel
Geheilig sy U Naam
Mag U ryk kom
U wil geskied
Soos in die hemel
So ook op die aarde
Gee ons vandag ons daagliks' brood
En vergeef ons al ons skulde
Net soos ons vergewe
Die wat teen ons sondig
En o, lei ons nie in die versoeking
Maar verlos ons van die bose
Van U is die ryk
En die sterkte en die ere
Vir ewig en ewig, amen
Vir ewig en ewig, amen
Composer: LUTHER EMERSON