Piet Smit - Splinterruit (Key: OR Cmaj)
Title: Splinterruit (Koos du Plessis Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Piet Smit
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Inspirational, Christian & Gospel;
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
My oë is 'n splinterruit
Wat bly weerkaats
Al kyk ek uit
En ewebeelde dwaal verby
Maar dra onwetend
Iets van my
Maar ek kan sing as ander vlug
Voor wervelwind en bliksem lig
Want deur die krake in die nag
Sien ek 'n helder nuwe dag
Die oë is 'n splinterruit
Dus moet jy leer
Om skerp te kyk
Wie meen jy's blind
Doen onbewus
Dit wat presies wys wat hy is
Maar ek kan sien as sieners tas
Na iets wat is en altyd was
Want oor die reën en wind praat saam
En met die kranse dreun 'n naam
My oë is 'n splinterruit
Wat bly weerkaats
Al kyk ek uit
Ek skewe beelde hunk verby
Maar word onwetend
Deel van my
Maart ek sal klim en hoër beur
Selfs doringtakke gryp en skeur
Want op die berg se ruwe rug
Is môre ver maar reeds in sig
Maar op die berg se ruwe rug
Is môre ver maar reeds in sig
Composer: KOOS DU PLESSIS (INCLINE HOUSE)