top of page
Pieter Smith - Blomme (Key: OR Gmaj)

Pieter Smith - Blomme (Key: OR Gmaj)

SKU: AN-OR-NB-01599
$12.95Price

Title: Blomme

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Pieter Smith
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Pieter Smith is 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler. Sy debuutalbum, Alles wat gejaagd is, is in 2001 uitgegee.
Lyrics: Yes

 

Vir jou sal ek blomme koop tot my geld opraak

Vir jou sal ek kaalvoet loop

Ja, dit maak nie saak

Solank jy net vir my ook sê dat jy my sal liefhê

Sal ek vir jou kastele bou

 

As jy maar net geweet het hoe ek oor jou voel

Sal dinge dalk presies kon wees

Soos wat ek dit bedoel

Want jy’s die een wat elke aand

My met ‘n glimlag gaan laat slaap

Vir jou ja vir jou

Raak ek nooit kwaad

 

So hier sit ek voor jou vanaand om net gou te kom sê

Presies wat in my hart aangaan

En dat ek jou wil hê

Maande lankal brand my tong

Om dit vir jou te vertel

Dat jy jy’s die een

Die een wat tel

 

Vir jou sal ek blomme koop tot my geld opraak

Vir jou sal ek kaalvoet loop

Ja dit maak nie saak

Solank jy net vir my ook sê dat jy my sal liefhê

Sal ek vir jou kastele bou

 

Ja, nou weet jy hoe sake staan en sal jy moet besluit

Of jou hart se lippe ook

Dieselfde deuntjie fluit

 

Vir maande lank al brand my tong

Om dit vir jou te vertel

Dat jy jy’s die een

Die een wat tel

 

Vir jou sal ek blomme koop tot my geld opraak

Vir jou sal ek kaalvoet loop

Ja dit maak nie saak

Solank jy net vir my ook sê dat jy my sal liefhê

Sal ek vir jou kastele bou

 

Met jou aan my sy

Kan niks my onder kry

As jy by my staan

Bring ek vir jou die maan

 

Vir jou sal ek blomme koop tot my geld opraak

Vir jou sal ek kaalvoet loop

Ja dit maak nie saak

Solank jy net vir my ook sê dat jy my sal liefhê

Sal ek vir jou kastele bou

 

Vir jou sal ek blomme koop tot my geld opraak

Vir jou sal ek kaalvoet loop

Ja dit maak nie saak

Solank jy net vir my ook sê dat jy my sal liefhê

Sal ek vir jou kastele bou

Sal ek vir jou kastele bou

Sal ek vir jou kastele bou

 

Composer: WILLIE KOEN (COPYRIGHT CONTROL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page