Pieter Smith - T.V. Keurspel (Key: OR Gmaj)
Title: T.V. Keurspel (TV Keurspel)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Pieter Smith
Genre: South African; TV Series, Jingle, Game; Medley/Mashup; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Pieter Smith is 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler. Sy debuutalbum, Alles wat gejaagd is, is in 2001 uitgegee.
Lyrics: Yes
HAAS DAS SE NUUSKAS
Klein ou Hasie grootlawaai
Hardloop dat dit bars
Maar Skillie het die geelwortels
Oor sy pad gesaai
Hasie vreet hom trommeldik
En raak toe aan die slaap
En Skillie word organiseerdersport
Se eerste kandidaat
Ons kyk na Haas Das se nuuskas
Vroegaand net na ses
Ons kyk na Haas Das se nuuskas
Dis die grootste pret
Ons kyk na Haas Das se nuuskas
Groot en klein kyk saam
Al die nuus uit Diereland
Bring Haas Das vanaand
Piet muis het die laatberig
Laatnag ingebring
Die stoeigeveg op Leeupark
Is maar net die ding
Roster die renoster
Het vir Krokkie uitgedaag
Maar niemand weet ou Krokodil
Gaan ‘n masker dra
Ons kyk na Haas Das se nuuskas
Vroegaand net na ses
Ons kyk na Haas Das se nuuskas
Dis die grootste pret
Ons kyk na Haas Das se nuuskas
Groot en klein kyk saam
Al die nuus uit Diereland
Bring Haas Das vanaand
Al die nuus uit Diereland
Bring Haas Das vanaand
TROMPIE
Trompie en die boksombende
Dis Blikkies, Dawie, Rooies
En Boesman die brak
Daar kom Trompie en die boksombende
Met ingeduikte skoene
En ‘n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene
En ‘n padda in die sak
Kwaggaberg se hoofstraat
Ken die boksombende
Vir allerande kattekwaad is hul daar ‘n legende
Blikkies kou sy grassie
Klein Dawie is die slimkop
En Rooie wil sy groottoon roer
Maar sy ander tone roer ook
Trompie en die boksombende
Dis Blikkies, Dawie, Rooies
En Boesman die brak
Daar kom Trompie en die boksombende
Met ingeduikte skoene
En ‘n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene
En ‘n padda in die sak
TUSSENSPEL: BRAKKENJAN TEMALIED
Heidi, Heidi jou wêreld is in die berge
Heidi, Heidi dis jou tuiste en jou geluk
Sonskyn dae in die berge van Switzerland
Heidi, Heidi laat jou glimlag nooit verdwyn
O Heidi, Heidi jy bly ons lieflingskind
TUSSENSPEL: KNERSIS TEMALIED
PINOCCHIO
Houtkabouter jy’s ‘n stouter
Jy laat jou tog so maklik vang
En raak dan altyd vreeslik bang
Jou klein kalant
Dis my maatjie platpoot vaatjie
Haar naam is Gina en sy kwaak
As jy vir haar dit moelik maak
Jou klein kalant
Pinocchio
Pinocchio
Composer: AVAILABLE ON REQUEST