top of page
Randall Wicomb - Ek Slat My Twee Oge Op (Key: OR Gmaj)

Randall Wicomb - Ek Slat My Twee Oge Op (Key: OR Gmaj)

SKU: AL-OR-NB-01542
$12.95Price

Title: Ek Slat My Twee Oge Op (Psalm 121)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Randall Wicomb se Griekwapsalms
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Randall Wicomb is as volksanger en ondersteuner van ou volksmusiek bekend. As sanger en komponis geniet hy wye aanhang. Van sy grootste treffers is “Duitsweswals (Dans met die Rooirok)” en “Die Witbroek”.
Lyrics: Yes

 

Ek slat my twee oge op

My kyk vang die verste kop

Waavanaf sal my hulp nou kom?

My hulp is vannie Jirre, van Hom

Ja, my hulp is vannie Jirre, van Hom

 

Hy't nou die jimmel en Prieska gekom maak

Sonner lat jou voete klipperse raak

is Hy skoene agterrie skaap

Hy dink nooit nie eers aan slaap

 

Sontyd is Hy hoed op jou kop

innie nag hou Hy gevaarlikheit dop

Sonner lat jou voete klipperse raak

is Hy skoene agterrie skaap

 

Hy's mos nou da om jou op te pas

jou siel hou Hy tissen jou ribbes vas

Waavanaf sal my hulp nou kom?

My hulp is vannie Jirre, van Hom

Ja, my hulp is vannie Jirre, van Hom

 

Gan jy nou in of gan jy nou yt

Hy's oor jou vi ewig en vi altyd

 

Gan jy nou in of gan jy nou yt

Hy's oor jou vi ewig en vi altyd

 

Gan jy nou in of gan jy nou yt

Hy's oor jou vi ewig en vi altyd

 

Gan jy nou in of gan jy nou yt

Hy's oor jou vi ewig en vi altyd

 

Composer: DU PLESSIS/WICOMB (TRC MUSIC/SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page