top of page
Randall Wicomb - Jimmelse Ster (Key: OR Emaj)

Randall Wicomb - Jimmelse Ster (Key: OR Emaj)

SKU: JU-OR-NB-02582
$12.95Price

Title: Jimmelse Ster (Hemelse Ster)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Randall Wicomb
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Folk; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Hierdie liedjie is opgeneem op die album 'Kalaharikrismis'.
Lyrics: Yes

 

Jimmelse ster

So wonderlik

Het die jimmel geverlig

Wyse manne

Kom van ver

Jimmelse ster

O, lieflike ster

 

Jimmelse ster, wil ook vir my

Na die Jesuskind toe lei

Want ek soek en ek sien daar ver

Jimmelse, jimmelse, jimmelse ster

 

Jimmelse ster

Wat die boodksap bring

Laat engelkore juig en sing

Want vir Hom wie die wêreld voor wag

Is gebore op hierdie nag

 

Jimmelse ster, wil ook vir my

Na die Jesuskind toe lei

Want ek soek en ek sien daar ver

Jimmelse, jimmelse, jimmelse ster

 

Jimmelse ster

So wonderlik

Sal tot in ewigheid lig vir ons bring

Die donkerte sal ons nooit weer omring

Jimmelse, jimmelse, jimmelse ster

 

Jimmelse ster, wil ook vir my

Na die Jesuskind toe lei

Want ek soek en ek sien daar ver

Jimmelse, jimmelse, jimmelse ster

Jimmelse, jimmelse, jimmelse ster

Jimmelse, jimmelse, jimmelse ster

 

Composer: DU PLESSIS/R. WICOMB

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page