Ray Dylan - Wanneer Laas (Key: OR Amaj - BV)
Title: Wanneer Laas
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ray Dylan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
Ek verloor beheer net om te dink jy’s myne
Ek kan skaars beweeg as jy in my rigting kyk
Dis die gevoel wat mens laat wonder is dit vir ewig
Want die liefde kom en gaan so gou verby
Wanneer laas het jy gestop en gesê I love you
Wanneer laas het jy in my oë gekyk
Wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het
Sê my wanneer laas
Wanneer laas
Al wat oorbly is die werklikheid van gister
En al wat saak maak is die toekoms saam met jou
My grootste wens is dat jy my ook so kan liefhê
Want in jou hart weet jy ek’s hier ek bly getrou
Wanneer laas het jy gestop en gesê I love you
Wanneer laas het jy in my oë gekyk
Wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het
Sê my wanneer laas
Wanneer laas
En elke aand as ek op my knieë staan
Dan dank ek Hom vir alles wat ek het
Wanneer laas het jy gestop en gesê I love you
Wanneer laas het jy in my oë gekyk
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het
Sê my wanneer laas
Wanneer laas
Wanneer laas
Wanneer laas
Composer: RAY DYLAN/DON KELLY/NIEL SCHOOMBEE/MARC BRENDAN (SELECT MUSIC)