Raymond Cilliers - Hy Leef (Hy't Opgestaan) (Key: OR Bmaj)
Title: Hy Leef (Hy't Opgestaan)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Raymond Cilliers
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: Raymond Cilliers is 'n bekende Suid-Afrikaanse gospel sanger en liedjieskrywer.
Lyrics: Yes
Die steen is weggerol
Maria staan en weën
Sy vra waar is Hy heen
Die engel sê Hy is die Heer
Hy leef, Hy leef
Hy leef, Hy’t opgestaan
Hy leef, Hy leef
Hy leef, Hy’t opgestaan
Die offer is gebring
Hy het die dood oorwin
Nou kan ons dit vier
Die opstanding van ons Heer
Hy leef, Hy leef
Hy leef, Hy’t opgestaan
Hy leef, Hy leef
Hy leef, Hy’t opgestaan
Jesus is Sy naam
En Hy gaan ons kom haal
Sodat Sy kinders saam
Kan deelhê aan die bruilofsmaal
Hy leef, Hy leef
Hy leef, Hy’t opgestaan
Hy leef, Hy leef
Hy leef, Hy’t opgestaan
Hy leef, Hy leef
Hy leef, Hy’t opgestaan
Hy leef, Hy leef
Hy leef, Hy’t opgestaan
Hy leef, Hy leef
Hy leef, Hy het opgestaan
Composer: H. VAN ZYL (TRC MUSIEK)