Raymond Cilliers - Mensekind (Key: OR Amaj)
Title: Mensekind
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Raymond Cilliers
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Mensekind jy is ‘n diamant
Jy word geslyp deur God se hand
As lewensbeitels jou moed verslaan
En jy niks verstaan van wat nou aangaan
Onthou Hy weet wat Hy doen
Hy’s in beheer van die lewensstroom
Jy word volmaak geslyp deur God se plan
In God se Hand is jy ‘n diamant
Jy lag met jou mond
Maar die wind het die klank oor die see gewaai
Dis net jou blou oë wat soms die seer verraai
Jy’s doof vir my stem al sing ek liedjies net vir jou
Maar ek hoop en wag
Bid elke dag dat jy die sonskynpad weer terug na my sal loop
Mensekind jy wik en weeg
Voel jou hart ook soms dof en leeg
Vra maar vrae maar geen antwoorde nie
Vertrou op Hom - Hy sal by jou bly
Mensekind jy moenie vrees
Deur pyn en smart sal Hy met jou wees
Jou sterwensuur word deur Hom bepaal
Wees gereed as Hy vir jou kom haal
Jy lag met jou mond
Maar die wind het die klank oor die see gewaai
Dis net jou blou oë wat soms die seer verraai
Jy’s doof vir my stem al sing ek liedjies net vir jou
Maar ek hoop en wag
Bid elke dag dat jy die sonskynpad weer terug na My sal loop

Composer: TINY OSWALD VERMEULEN (REAMUSIC)