Steve Hofmeyr - Reik Na Die Sterre (Key: OR Dmaj)
Title: Reik na die Sterre (Bles Bridges Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: It takes a very gifted person to achieve lasting success as an actor, singer, songwriter, presenter, poet and writer, in any country. South African award winning superstar Steve Hofmeyr is one of those rare talents, undoubtedly one of the hardest working and creative artists, with millions of albums sold, his momentum remains spectacular.
Lyrics: Yes
Ek sien 'n ster, dit is so ver
Nooit sal ek ooit daaraan kan raak nie
Dit is so hoog, die hemel se boog
Ek sal dit nooit tot daar kan maak nie
Ek moet probeer, nog net een keer
Dan sal ek eers verseker weet
Of ek tot hoog daarbo kan kom
En dan verby tot by die son
Waar ek elke dag tot laat in die nag
Vir liefde wag
Ek reik na die sterre, niks is ooit vir my te ver nie
Liefde in my lewe, laat my ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want dit is my hele lewe
Ek wil aan jou vertel, maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
'n Arend se vlug, hoog in die lug
Niemand kom by waar hy gaan sit nie
Hy is nie bang, want niks kan hom vang
Niks kan tog beter as dit wees nie
Nou dat ek weet, sal ek nooit vergeet
Dat ek moet lewe en laat leef
Dat liefde nooit weer sal vergaan
Dat dit vir ewig sal bestaan
Dat dit vir my, 'n deel sal kan bly
My hele lewe
Ek reik na die sterre, niks is ooit vir my te ver nie
Liefde in my lewe, laat my ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want dit is my hele lewe
Ek wil aan jou vertel, maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
Ek reik na die sterre, niks is ooit vir my te ver nie
Liefde in my lewe, laat my ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want dit is my hele lewe
Ek wil aan jou vertel, maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
Composer: T. HENDRIK/K. VAN HAAREN/B. MEINUNGER/L. BRIDGES (MACVILLA /GEMA)