top of page
Retief Burger - Almal Hier Tesaam (Key: OR Amaj)

Retief Burger - Almal Hier Tesaam (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-01446
$12.95Price

Title: (Ons Is) Almal Hier Tesaam

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Retief Burger from "Luidkeels"
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Retief Burger is 'n Afrikaanse sanger van geestelike liedere. Sy debuutalbum, Luidkeels is in 2005 uitgereik. In 2010 ontvang hy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste gospelalbum (Afrikaans) vir Luidkeels Oorgegee.
Lyrics: Yes

 

Ons is almal hier tesaam, vergader in Sy naam, verheerlik Hom

Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom

Laat ons maak soos Jesus se, mekaar steeds lief te he en bo alles eer

Loof Hom Christus die Heer

Loof Hom Christus die Heer

 

Halleluja, ek kan nie sonder U nie

Halleluja, ek sal nie stil bly nie

Halleluja, daar is geen ander naam nie as Jesus Christus die Heer

 

Ons is almal hier tesaam, vergader in Sy naam, verheerlik Hom

Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom

Laat ons maak soos Jesus se, mekaar steeds lief te he en hom bo alles eer

Loof Hom Christus die Heer

Loof Hom Christus die Heer

 

Halleluja, ek kan nie sonder U nie

Halleluja, ek sal nie stil bly nie

Halleluja, daar is geen ander naam nie as Jesus Christus die Heer

 

Halleluja, ek kan nie sonder U nie

Halleluja, ek sal nie stil bly nie

Halleluja, daar is geen ander naam nie as Jesus Christus die Heer

As Jesus Christus die Heer

 

Halleluja, ek kan nie sonder U nie

Halleluja, ek sal nie stil bly nie

Halleluja, ek kan nie sonder U nie

Halleluja, ek sal nie stil bly nie

 

Composer: BALLINGER (UNIVERSAL MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page