top of page
Retief Burger - Groot Is Die Heer (Key: OR Amaj)

Retief Burger - Groot Is Die Heer (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-01584
$12.95Price

Title: Groot Is Die Heer (Great Is The Lord)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Retief Burger
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR amaj
Backing vocals: No
More info: Retief Burger is 'n Afrikaanse sanger van geestelike liedere. Sy debuutalbum, Luidkeels is in 2005 uitgereik.
Lyrics: Yes

 

Groot is die Here die waardige Een

In die heilige stad, Hy alleen

Die hele aarde juig

 

En groot

Is die Heer in wie ons die oorwinning het

Dit is hy wat ons van die vyand red

Ons val in eerbied neer

 

Met hande hoog wil ons U naam kom roem

Met harte vol van dankbaarheid

Oor wat U vir ons doen

Ons vertrou U naam bo elke naam

Want U alleen is God verewig

U alleen wat heers bowenal

 

TUSSENSPEL

 

En groot is die Here die waardige Een

In die heilige stad, Hy alleen

Die hele aarde juig

 

En groot

Is die Heer in wie ons die oorwinning het

Dit is hy wat ons van die vyand red

Ons val in eerbied neer

 

Met hande hoog wil ons U naam kom roem

Met harte vol van dankbaarheid

Oor wat U vir ons doen

Ons vertrou U naam bo elke naam

Want U alleen is God verewig

U alleen wat heers bowenal

 

TUSSENSPEL

 

Met hande hoog wil ons U naam kom roem

Met harte vol van dankbaarheid

Oor wat U vir ons doen

Ons vertrou U naam bo elke naam

Want U alleen is God verewig

U alleen wat heers bowenal

 

Met hande hoog wil ons U naam kom roem

Met harte vol van dankbaarheid

Oor wat U vir ons doen

Ons vertrou U naam bo elke naam

Want U alleen is God verewig

U alleen wat heers bowenal

 

Composer: RETIEF BURGER/STEVE MCEWAN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page