top of page

Retief Burger - Seëngebed (Seengebed) (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-01468
$13.95Price

Title: Seëngebed (Seengebed)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Retief Burger
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Retief Burger is 'n Afrikaanse sanger van geestelike liedere. Sy debuutalbum, Luidkeels is in 2005 uitgereik. In 2010 ontvang hy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste gospelalbum (Afrikaans) vir Luidkeels Oorgegee.
Lyrics: Yes

 

Mag die Heer jou seën en beskerm

Sy aangesig oor jou laat skyn

Mag genade jou in Sy Liefde hou

Mag Sy vrede oor jou wees

 

Mag die Heer jou seën en beskerm

Met die kruis vir altyd voor jou

Mag jy vra na Sy weë met elke tree

Mag Sy vrede oor jou wees

 

Halleluja, amen

Halleluja, amen

Halleluja, amen

Halleluja, amen

 

Mag die Heer jou seën en beskerm

Tot die aarde nuut en vry is

Mag Sy hart jou lei tot in ewigheid

Mag Sy vrede oor jou wees

 

Halleluja, amen

Halleluja, amen

Halleluja, amen

Halleluja, amen

 

Halleluja, amen

Halleluja, amen

Halleluja, amen

Halleluja, amen

 

Halleluja, amen

 

Composer: BENEDICTION: YVETTE BARBRA A. HONASAN/RETIEF BURGER/JORDAN BAUTISTA/DANIEL CONCEPCION/LEE SIMON BROWN 2017 (VERTALING: RETIEF BURGER /EVERY NATION MUSIC 2017)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page