Reen (Reën) - Ek Kan Nie Wag Nie (Key: OR Fmaj)
Title: Ek Kan Nie Wag Nie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Reën (Reen)
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Span ons alweer die wa voor hierdie perde in
Ek kan nie wag nie
Sonder om mooi te kyk, sonder om mooi te dink
Ek kan nie wag nie
As dit jou bang maak is dit dalk die moeite werd
Ek kan nie wag nie
Gee my 'n oomblik een, twee, drie ek's reg
As die twyfel my en jou wil wakker hou, oh-oh
Kan jy maar gerus die volgende onthou
Maak vandag beter as gister was
Miskien 'n bietjie deurmekaar
Los hom daar en skree ek kan nie wag nie
Môre maak alles sin, alles saak
En of dit beter raak sal ons saam uitvind
Ek kan nie wag nie
Oh-ho-oh
Ek skree, ek kan nie wag nie
Oh-ho-oh
Ek skree, ek kan nie wag nie
Spring ek en jy al weer hier aan die diep kant in
Ek kan nie wag nie
Te laat om om te draai so gaan ons swem of sink
Ek kan nie wag nie
Want as dit jou bang maak is dit dalk die moeite werd
Ek kan nie wag nie
So kom op vir asem een, twee, drie jy's reg
As die twyfel my en jou wil wakker hou, oh-oh
Kan jy maar gerus die volgende onthou
Maak vandag beter as gister was
Miskien 'n bietjie deurmekaar
Los hom daar en skree ek kan nie wag nie
Môre maak alles sin, alles saak
En of dit beter raak sal ons saam uitvind
Ek kan nie wag nie
Oh-ho-oh
Ek skree, ek kan nie wag nie
Oh-ho-oh
Ek skree, ek kan nie wag nie
Ek kan, ek kan nie wag nie
Ek kan, ek kan nie wag nie
Ek kan, ek kan nie wag nie
Ek kan, ek kan nie wag nie, oh
As die twyfel my en jou wil wakker hou
Kan jy maar gerus die volgende onthou
Maak vandag beter as gister was
Miskien 'n bietjie deurmekaar
Los hom daar en skree ek kan nie wag nie
Môre maak alles sin, alles saak
En of dit beter raak sal ons saam uitvind
Ek kan nie wag nie
Oh-ho-oh
Ek skree, ek kan nie wag nie
Oh-ho-oh
Ek skree, ek kan nie wag nie
Composer: MURRAY LUBBE/RICHANN BRÜSSOW/SHAN READ