top of page
Riaan Grobler - Die Hemel Gooi Sy Sterre (Key: OR Fmaj)

Riaan Grobler - Die Hemel Gooi Sy Sterre (Key: OR Fmaj)

SKU: RI-OR-NB-01319
$12.95Price

Title: Die Hemel Gooi Sy Sterre

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Riaan Grobler
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Waai die wind tot teen jou wange

Wens jy soms nog jy was hier

Voel jy hartseer van verlange

Ons liefdesmelodie

Verraai jou hart jou as jy terugdink

En dalk wonder jy of nie

Of ek ook dink aan daardie dag

Of dalk dink dit was verniet

 

Die hemel gooi sy sterre nou en dan

As jy geluk wil hê moet jy dit vang

Die wêreld draai steeds om en om

Ons gryp die kans wat eenkeer kom

Die hemel gooi sy sterre nou en dan

As jy geluk wil hê moet jy dit vang

Die kanse is geleen

Soms gee liefde ons net een

 

Val daar skadus langs jou spore

Of loop jou paaie steeds alleen

Klink die klank nog in jou ore

Ons liefdesmelodie

En dalk wonder jy of nie

Of ek ook dink aan daardie dag

Of dalk dink dit was verniet

 

Die hemel gooi sy sterre nou en dan

As jy geluk wil hê moet jy dit vang

Die wêreld draai steeds om en om

Ons gryp die kans wat eenkeer kom

Die hemel gooi sy sterre nou en dan

As jy geluk wil hê moet jy dit vang

Die kanse is geleen

Soms gee liefde ons net een

 

So gaan die jare verby

En dit bly steeds net jy

As die maan se blou jou hier by my kon kry

As die son kon aanhou skyn

 

Die hemel gooi sy sterre nou en dan

As jy geluk wil hê moet jy dit vang

Die wêreld draai steeds om en om

Ons gryp die kans wat eenkeer kom

Die hemel gooi sy sterre nou en dan

As jy geluk wil hê moet jy dit vang

Die kanse is geleen

Soms gee liefde ons net een

 

Composer: JOSCHI DINIER/SARAH THERON/TOMMY DE WINTER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page